Klim uit die kas uit! Akwaponika…organies verby

Die groente in Kleinskuur se akwaponiese stelsel het nog nooit eers snuf in die neus gekry van enige gifstof wat naby hulle verby beweeg het, op hulle gespuit is of dalk in hulle groeimedia of water gegooi is nie. Vleisetende goggas eet die plantetende goggas.

Continue Reading