Monthly archives: May, 2018

Kursus: Inleiding tot Akwaponika 16 Junie 2018

Kragdag Inleiding tot akwaponika

Leef gesond en maak geld met groente en vis. Akwaponika is deur die Europese Unie se Wetenskapkomitee aan gewys as een van die top tien tegnologiese ontwikkelings wat die w√™reld binne die volgende paar jaar gaan verander (Ten technologies which could change our lives). Van die ander ontwikkelings is voertuie wat hulleself bestuur, virtuele geldeenhede …