Monthly archives: January, 2018

Kursus: Inleiding tot Akwaponika

Volgende kursus: 17 Februarie 2018.¬†Bespreek nou! Akwaponika is deur die Europese Unie se Wetenskapkomitee aan gewys as een van die top tien tegnologiese ontwikkelings wat die w√™reld binne die volgende paar jaar gaan verander (Ten technologies which could change our lives). Van die ander ontwikkelings is voertuie wat hulleself bestuur, virtuele geldeenhede en driedimensionele drukwerk. …