Monthly archives: September, 2017

Kursus: Inleiding tot Akwaponika

Inleiding tot Akwaponika – 9 September 2017 (Kursus reeds vol). Hou asseblief die spasie dop vir die volgende datum. Our next course will be presented in English. Akwaponika is deur die Europese Unie se Wetenskapkomitee aan gewys as een van die top tien tegnologiese ontwikkelings wat die wêreld binne die volgende paar jaar gaan verander (Ten …

What is LIVING LETTUCE

Kleinskuur Aquaponics currently has a full range of speciality lettuce as well as a variety of herbs and spinach in the system. We are providing “living lettuce” to a number of outlets. By leaving the roots on we offer you a living plant which will stay nutrient rich and fresh for longer than cut leaves. …